top of page
Chalet 3 + 4
Opsomming
Hierdie chalets is ideaal vir groter gesinne, vriende- en familiegroepe. Hulle is lekker ruim, asook naby aan die kampers se ablusie blok - sou die toilet beset wees. Hulle bied 'n lekker braai area en is naaste aan die veld waar die bokke mooi besigtig kan word as hulle kom wei. Hierdie chalets is veral populêr tydens skool vakansies en langnaweke, maak dus seker om betyds te boek!
Slaap
6 - 8
Koste
R 500 p/p/nag
.jpg)
.jpg)
%20Res.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)

.jpg)
bottom of page