top of page

MENU

Chalet 1 + 2

Opsomming

Ons chalets spog met heerlike lugverkoeling, netjiese beddegoed en 'n toegeruste kombuis area. Hierdie chalets is ideaal vir klein gesinne of gaste wat liefs nie hul slaapplek wil deel nie. Hierdie chalets is naaste aan die boma en kuier area, en is populêr veral onder ouers met klein kindertjies.

Slaap

4

Koste

R 500 p/p/nag

DJI_20250306110447_0699_D_edited.jpg
Chalet
DJI_20250306110400_0695_D_edited_edited.png
Bedroom
DJI_20250306104245_0675_D.JPG
vlcsnap-2025-03-09-20h44m26s553.png
DJI_20250306110433_0697_D_edited.png
DJI_20250306110109_0689_D_edited.png
DJI_20250306104116_0673_D_edited.jpg
bottom of page